vrijdag 31 mei 2013


Vrijdag
31
Mei

Terwyl die nag my inhaal
Ingedachte met my drankie op die stoep
Word seevoëls, eers wit teen blou,
Swart teen ’n grys hemel.

Phil du Plessis

Geen opmerkingen:

Een reactie posten