maandag
15
februari
Dikke Dinges R.I.P.
Willem
van Iependaal (1891-1970)
maandag
15
februari
Dikke Dinges R.I.P.
Willem
van Iependaal (1891-1970)
donderdag
11
februari
Die donker
In die donker gang is
’n lig wat skyn
Maar die vlam is
delikaat en fyn
En ek het verlang na
die lentetyd
Op my oom se plaas
sonder elektrisiteit
My tannie sĂȘ: “My kind, my kind,
Die liefde en die
motte is blind.”
Die vlam is delikaat
en fyn
En dit kan soos ’n
dief in die donker nag verwijn
Diep in die donker
gang het ek na iets verlang
Ek het die wind hoor
sing, lente sal liefde bring
Ek het die dag hoor
kwyn,
Dis net die son wat
nou verdwyn
En soos die aarde
draai,
Sal ’n haan weer
kraai
Laat een aand word
die nag soos dag
Soos die storm bars
met al sy krag
En ik het in die gang
weggekruip
Want ek was so bang vir
die elektrisiteit
Diep in die donker
gang het ek na iets verlang
Ek het die wind hoor
sing, lente sal liefde bring
Ek het die dag hoor
kwyn,
Dis net die son wat
nou verdwyn
En soos die aarde
draai,
Sal ’n haan weer
kraai
As die donker my kom
haal
En die Here my nie
soek nie
As die osonlaag
vergaan
En in ’n kandelaar van
sterre val
Begrawe my hart op
Klein Tambootieboom
En strooi my as oor
die Bosveld horison
Stellenbosch University Choir
maandag
1
februari
Trots op Nederland?
Dat ooit voor mij als vaderlandse zoon
Het leven in dit land een aanvang nam
Is iets wat mij toevallig overkwam,
Maar waar ik mij wel dankbaar voor betoon.
Maar dat ik mij nou op de borstkas ram
Uit trots omdat ik hier nog altijd woon
Is net zo vreemd voor mij als autochtoon
Als dat een appel trots is op zijn stam.
Met wat ik doe ben ik soms best tevreden,
Dan breng je immers zelf iets moois tot stand,
Maar wat mijn landgenoten doen of deden
Is voor voldoening voor mijzelf geen reden.
En trots op eigen volk en vaderland
Is vaak de vonk voor weer een wereldbrand.
Driek van Wissen (1943-2010)